Lynn Theresa Garafola (Professor Emerita of Dance,Columbia University - Barnard College Department of Dance: Lynn Garafola. Besoek op 27 Februarie 2020 12 Desember 1946) is 'n Amerikaanse danshistorikus, taalkundige, kritikus, kurator, dosent en opvoedkundige. As 'n bekwame navorser en skrywer, wat 'n wye belangstelling in die geskiedenis van dans het, word sy as een van die leidende deskundiges oor die Russiese impresario Sergei Diaghilev se dansgroep Ballets Russes beskou - die invloedrykste dansgeselskap van die 20ste eeu wat tussen 1909 en 1929 groot internasionale sukses behaal het.
Verwysings
Kategorie:Amerikaanse geskiedkundiges