Damien Richardson (gebore 2 Augustus 1969) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Rogue (2007) en in die televisiereekse City Homicide (2007) en Nowhere Boys (2013).
Filmografie Rolprente 1994: Nocturnal 2002: The Hard Word 2004: Josh Jarman 2007: Rogue
Televisiereekse 2007: City Homicide 2013: Nowhere Boys 2017: Neighbours vs. Time Travel
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu