Alex Russell (gebore 11 Desember 1987) is 'n Australiese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chronicle (2012), The Host (2013), Carrie (2013), en Unbroken (2014).

Filmografie Rolprente 2010: Almost Kings 2010: Wasted on the Young 2012: Chronicle 2013: The Host 2013: Carrie 2014: Unbroken 2014: Cut Snake 2014: Believe Me 2016: Blood in the Water 2016: Goldstone 2017: Rabbit Sons of Salt Wake Up Dead Talk Fast Any Girl Who Loves the Beatles Is Bound to Break Your Heart Rommel

Televisiereekse 2017: S.W.A.T.

Televisierolprente 2014: Galyntine

Video's 2014: Carrie: The Power of Telekinesis

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu