Martin Sacks (gebore 16 Oktober 1959) is 'n Australiese akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Truth (2015) en in die televisiereekse Blue Heelers (1994), Sea Patrol (2007), en Rake (2010).

Filmografie Rolprente 1985: Emoh Ruo 1987: Slate, Wyn & Me 1993: Voyage Into Fear 1993: Love in Limbo 2014: Rise 2015: Truth 2018: The Second

Televisiereekse 1994: Blue Heelers 2007: Sea Patrol 2010: Rake 2011: The Joy of Sets 2013: Air Rescue

Televisierolprente 1985: Stock Squad 2001: My Husband My Killer 2013: Cliffy

Video's 1997: Oz Encounters: UFO's in Australia 2017: Don't Tell: Interviews

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu