Costa Ronin (gebore 3 Februarie 1979) is 'n Australiese akteur, kinematograaf, en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Red Dog (2011) en in die televisiereekse The Americans (2013) en Agent Carter (2015).
Filmografie Rolprente 2011: Red Dog 2018: Russian American
Televisiereekse 2013: The Americans 2015: Agent Carter
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu