Wynn Roberts is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Picnic at Hanging Rock (1975) en in die televisiereeks Police Rescue (1989).

Filmografie Rolprente 1972: Flashpoint 1975: Picnic at Hanging Rock 1977: Listen to the Lion 1978: Weekend of Shadows

Televisiereekse 1961: Consider Your Verdict 1988: The Last Resort 1989: Police Rescue

Televisierolprente 1958: Last Call 1958: Symphonie Pastorale 1959: Treason 1960: Macbeth 1961: Shadow of Heroes 1961: Hedda Gabler 1961: Burst of Summer 1961: The Lady from the Sea 1962: Light me a Lucifer 1962: Murder in the Cathedral 1962: Manhaul 1964: A Man for All Seasons 1964: The Physicists 1965: Romanoff and Juliet 1965: Macbeth 1965: A Time to Speak 1974: Essington

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1920's Kategorie:Sterftes in 2021