Louis Hunter (gebore 17 Maart 1992) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jack Goes Home (2016) en in die televisiereekse Out of the Blue (2008), The Secret Circle (2011), en The Fosters (2013).
Filmografie Rolprente 2016: Jack Goes Home 2017: The Honor Farm
Televisiereekse 2008: Out of the Blue 2011: The Secret Circle 2012: The Woodlies 2013: The Fosters 2018: Troy: Fall of a City
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu