Wayne Blair (gebore 28 November 1971) is 'n Australiese regisseur, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Sapphires (2012) en Septembers of Shiraz (2015).
Filmografie Rolprente 2012: The Sapphires 2014: Advance Australian Film 2015: Septembers of Shiraz 2018: Emu Runner The Upgrade Top End Wedding
Televisiereekse 2009: Flickerfest on Extra 2012: Redfern Now
Televisierolprente 1997: The Tower 2007: Jackie Jackie 2015: Redfern Now: Promise Me 2017: Dirty Dancing
Video's 2011: The Last Time I Saw Michael Gregg 2012: The Guy Who Killed Paris Hilton
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu