Rosalind Speirs (gebore 1951) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Silent Number (1974), Power Without Glory (1976), Heidi (1978), en Prisoner (1979).

Filmografie Rolprente 1975: The Love Epidemic

Televisiereekse 1974: Silent Number 1976: Power Without Glory 1978: Heidi 1979: Prisoner

Televisierolprente 1977: End Of Summer

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu