Zoe Ventoura (gebore 19 Januarie 1981) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales (2017) en in die televisiereekse Packed to the Rafters (2008) en Hyde & Seek (2016).

Filmografie Rolprente 2014: Drive Hard 2017: Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales You Can't Play the Game If You Don't Know the Rules

Televisiereekse 2007: Kick 2008: Packed to the Rafters 2010: The White Room 2011: Wild Boys 2012: Knockin' on Doors 2016: Hyde & Seek

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu