John Adam is 'n Australiese akteur, regisseur, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Water Rats (1996), Farscape (1999), en City Homicide (2007).

Filmografie Rolprente 1975: The Olive Tree

Televisiereekse 1996: Water Rats 1999: Farscape 2000: Above the Law 2000: The Track 2002: Bad Cop, Bad Cop 2007: City Homicide

Televisierolprente 1998: 13 Gantry Row 1998: Chameleon 2001: Farscape Undressed

Video's 1996: Home and Away: The Official Summer Bay Special

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in die 1960's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu