Dougie Baldwin (gebore 13 November 1996) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Nowhere Boys: The Book of Shadows (2016) en in die televisiereekse Nowhere Boys (2013) en Disjointed (2017).
Filmografie Rolprente 2016: Nowhere Boys: The Book of Shadows
Televisiereekse 2013: Nowhere Boys 2014: Finding Kate 2016: Feedback 2017: Disjointed
Televisierolprente 2016: What Goes Around Comes Around
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1996