Don Barker (gebore 8 Maart 1940) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gallipoli (1981), The Time Guardian (1987), en Rabbit-Proof Fence (2002), en in die televisiereeks Homicide (1964).
Filmografie Rolprente 1975: Solo Flight 1981: Gallipoli 1987: The Time Guardian 1989: A Sting in the Tale 2002: Rabbit-Proof Fence 2006: Modern Love
Televisiereekse 1964: Homicide 1973: Certain Women 1990: Howard the Mild Colonial Boy 1991: Eggshells
Televisierolprente 1979: Taxi 1988: The Far Country
Video's 1987: From Bulldust to Bitumen
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1930's