Nicholas Bishop (gebore 19 September 1973) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Woodlawn (2015) en in die televisiereekse Covert Affairs (2010), Body of Proof (2011), en Snowfall (2017).
Filmografie Rolprente 1998: Occasional Coarse Language 1999: Powderburn 2008: Punishment 2010: Black Limousine 2014: The Mentor 2015: Woodlawn The Cook & the Critic Hungry Tigers
Televisiereekse 2000: Above the Law 2010: Covert Affairs 2010: Past Life 2011: Body of Proof 2017: Snowfall
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu