Jimi Bani is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Straits (2012) en Ready for This (2015).
Filmografie Televisiereekse 2012: The Straits 2015: Ready for This
Televisierolprente 2012: Mabo 2012: The People Speak Australia
Video's 2007: Beautiful Music
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu