Luke Arnold (gebore 31 Mei 1984) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Broken Hill (2009) en Half Magic (2018), en in die televisiereeks Black Sails (2014).
Filmografie Rolprente 2009: Broken Hill 2011: Dealing with Destiny 2011: The Tunnel 2013: Murder in the Dark 2018: Half Magic 2018: Why Not Choose Love: A Mary Pickford Manifesto 2018: Hyde Park
Televisiereekse 2012: Event Zero 2014: Black Sails
Televisierolprente For Love
Video's 2006: One Perfect Day
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense