Deniz Akdeniz (gebore 16 Mei 1990) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Tomorrow, When the War Began (2010) en in die televisiereekse Once Upon a Time (2011), Agents of S.H.I.E.L.D. (2013), en Jane the Virgin (2014).

Filmografie Rolprente 2010: Tomorrow, When the War Began 2014: April Rain 2016: The Wedding Party

Televisiereekse 2007: As the Bell Rings 2010: Stefan & Craig: Slightly Live 2011: Once Upon a Time 2013: Agents of S.H.I.E.L.D. 2014: Jane the Virgin 2015: South Beach

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense