Pat Thomson (7 September 1940 – 18 April 1992) was 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Cry in the Dark (1988), Malpractice (1989), en Strictly Ballroom (1992).
Filmografie Rolprente 1988: A Cry in the Dark 1989: Malpractice 1992: Strictly Ballroom
Televisiereekse 1991: Boys from the Bush
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu