Wendy Strehlow (gebore 1958) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse A Country Practice (1981), Bay Cove (1993), Blue Heelers (1994), en All Saints (1998).
Filmografie Televisiereekse 1981: A Country Practice 1993: Bay Cove 1993: Bay City 1994: Blue Heelers 1998: All Saints
Televisierolprente 1981: A Step in the Right Direction 1991: Act of Necessity
Eksterne skakels
Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu