Muriel Steinbeck (1920 – 20 Julie 1982) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Pacific Adventure (1946), Long John Silver (1954), en They're a Weird Mob (1966), en in die televisiereeks The Adventures of Long John Silver (1955).

Filmografie Rolprente 1946: Pacific Adventure 1946: A Son Is Born 1951: Wherever She Goes 1954: Long John Silver 1966: They're a Weird Mob

Televisiereekse 1955: The Adventures of Long John Silver 1958: Autumn Affair

Televisierolprente 1960: Reflections in Dark Glasses

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu