Die kleindennesuikerbos (Protea aristata) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea-genus behoort. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom in die Klein-Swartberge tussen Buffelspoort en Seweweekspoort voor. Die spesie groei regop en kan tot 2.5 m in hoog word en blom van Oktober tot Februarie met die hoogtepunt in Desember.

Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant word as seldsaam beskou.

In Engels staan dit as die Ladismith sugarbush bekend.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies

Bronnelys PlantzAfrica Protea Atlas Biodiversityexplorer Redlist Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Protea Kategorie:Struike Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika