duimnael Giovanni Leone (Italiaanse uitspraak: [dʒoˈvanni leˈoːne]; 3 November 1908 - 9 November 2001) was 'n Italiaanse politikus. Hy was die 37ste Eerste minister van Italië van 21 Junie 1963 tot 4 Desember 1963 en weer van 24 Junie 1968 tot 12 Desember 1968. Hy was ook die sesde president van Italië van 1971 tot 1978.
Eksterne skakels
Kategorie:Presidente van Italië Kategorie:Eerste Ministers van Italië Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 2001