Die Manica-suikerbos (Protea afra gazensis) is 'n struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die spesie kom voor aan die oostelike hooglande van Zimbabwe en Mosambiek. In Engels staan dit as die Manica sugarbush bekend. Dit word as 'n subspesie van die gewone protea Protea afra beskou.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies

Bronnelys Protea Atlas Zimbabwe Flora Plants of the World Online

Kategorie:Protea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Zimbabwe