duimnael Carl Andrew Spaatz (gebore Spatz; 28 Junie 1891 - 14 Julie 1974), bynaam "Tooey", was 'n Amerikaanse generaal in die Tweede Wêreldoorlog. As bevelvoerder van Strategiese Lugmagte in Europa in 1944, het hy suksesvol aangedring op die bomaanval op die vyand se olieproduksiefasiliteite as 'n prioriteit bo ander teikens. Hy word in 1947 stafhoof van die nuutgestigte Amerikaanse Lugmag.
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Amerikaners in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Amerikaanse vlieëniers Kategorie:Generaals Kategorie:Geboortes in 1891 Kategorie:Sterftes in 1974