Tabrett Bethell (gebore 13 Mei 1981) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Strangers Lovers Killers (2010), The Clinic (2010), en Dhoom 3 (2013), en in die televisiereeks Legend of the Seeker (2008).

Filmografie Rolprente 2010: Strangers Lovers Killers 2010: The Clinic 2010: Anyone You Want 2013: Dhoom 3

Televisiereekse 2008: Legend of the Seeker

Video's 2010: Redemption of a Mord'Sith: Meet Cara

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense