Melissa Bergland is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 10Terrorists (2012), Relative Happiness (2014), en Spin Out (2016), en in die televisiereeks Winners & Losers (2011).

Filmografie Rolprente 2012: 10Terrorists 2014: Relative Happiness 2016: Spin Out

Televisiereekse 2011: Winners & Losers

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu