Tushka Bergen (gebore 13 Oktober 1969) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Swing Kids (1993), Barcelona (1994), en The Cherry Orchard (1999).
Filmografie Rolprente 1987: The Place at the Coast 1989: Outback 1993: Swing Kids 1994: Barcelona 1995: Voices 1996: Turning April 1998: Hurrah 1999: The Cherry Orchard 2003: Horseplay
Televisiereekse 1988: Always Afternoon
Televisierolprente 1986: Hector's Bunyip 1995: Murderous Intent 1999: Invisible Child 2001: Bye Bye Baby 2007: Made in China
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu