Natasha Bassett is 'n Australiese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hail, Caesar! (2016) en Spinning Man (2018), en in die televisiereeks Camp (2013).
Filmografie Rolprente 2013: The Last Goodbye 2016: Hail, Caesar! 2017: House by the Lake 2018: Spinning Man Love Lust Longing
Televisiereekse 2013: Camp 2014: Here's Your Damn Family
Televisierolprente 2009: Dungoona
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1992