Kathryn Beck (gebore 1 Maart 1986) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Subdivision (2009), The Little Things (2010), en These Final Hours (2013).

Filmografie Rolprente 2005: Mosaic 2009: Subdivision 2010: The Little Things 2013: These Final Hours 2013: Aim High in Creation 2016: Madly 2016: Cooped Up

Televisiereekse 2008: East of Everything

Video's 2005: Passive Smoker 2012: The Adventures of Scooter the Penguin

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu