Jacinda Barrett (gebore 2 Augustus 1972) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Human Stain (2003), Ladder 49 (2004), The Last Kiss (2006), en Poseidon (2006).

Filmografie Rolprente 1998: Immaculate Springs 2003: The Human Stain 2004: Ladder 49 2005: Ripley Under Ground 2006: The Last Kiss 2006: Poseidon 2006: The Namesake 2006: School for Scoundrels 2010: Matching Jack Seven in Heaven

Televisiereekse 1998: Wind on Water 1998: Guys Like Us 1999: Zoe, Duncan, Jack & Jane 2000: D.C. 2000: Citizen Baines 2013: Zero Hour 2015: Bloodline

Televisierolprente 2004: See You in My Dreams

Video's 2004: The Mini Break to Austria

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1972