Raechelle Banno (gebore 28 April 1993) is 'n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Home and Away (1988) en In Your Dreams (2013).
Filmografie Televisiereekse 1988: Home and Away 2013: In Your Dreams
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu