Jenni Baird (gebore 1976) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Alien Trespass (2009) en in die televisiereekse All Saints (1998), The 4400 (2004), en A Place to Call Home (2013).

Filmografie Rolprente 2009: Alien Trespass 2009: Australians Hit Hollywood 2015: Backtrack

Televisiereekse 1998: All Saints 2004: The 4400 2013: A Place to Call Home

Televisierolprente 2000: Metropolis 2005: Global Frequency 2005: Conviction

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense