Kate Atkinson (gebore 1972) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Japanese Story (2003) en in die televisiereekse Blue Heelers (1994), SeaChange (1998), en Wentworth (2013).

Filmografie Rolprente 2003: Japanese Story

Televisiereekse 1994: Blue Heelers 1998: SeaChange 2003: Fat Cow Motel 2004: The Cooks 2006: Doves of War 2013: Wentworth

Televisierolprente 2003: Temptation

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu