Kerry Armstrong (gebore 12 September 1958) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lantana (2001) en Razzle Dazzle (2007), en in die televisiereekse SeaChange (1998) en MDA (2002).

Filmografie Rolprente 1985: Key Exchange 1991: Hunting 1998: Justice 1998: Hephzibah 2001: Lantana 2007: Razzle Dazzle 2008: Reservations

Televisiereekse 1974: Marion 1981: Cornflakes for Tea 1991: All Together Now 1998: SeaChange 2002: MDA 2008: Bed of Roses 2016: The Wrong Girl

Televisierolprente 1990: Come in Spinner 1997: Heart of Fire 1997: The Making of Special: '20,000 Leagues Under the Sea'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense