Kristina Akheeva (gebore 1 November 1986) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Yamla Pagla Deewana 2 (2013), Galipatam (2014), en Uppi 2 (2015).

Filmografie Rolprente 2013: Yamla Pagla Deewana 2 2014: Galipatam 2015: Uppi 2

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Russiese aktrises van die 21ste eeu