Gillian Alexy (gebore 13 Maart 1986) is 'n Australiese aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Damages (2007), Packed to the Rafters (2008), NCIS: Los Angeles (2009), en The Americans (2013).

Filmografie Rolprente 2007: West 2014: Monkfish 2015: Anchors

Televisiereekse 1997: The Gift 1998: Fast Tracks 2004: Parallax 2007: Damages 2008: Packed to the Rafters 2009: NCIS: Los Angeles 2013: The Americans 2016: Outsiders

Video's 2012: Awkward Moments with Catwoman 2013: NCIS: Los Angeles: Season 4 - Some Assembly Required

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu