Kirsty Lee Allan (gebore 15 Desember 1984) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Pizza (2000), CSI: NY (2004), en Sea Patrol (2007).

Filmografie Rolprente 2018: Chasing Comets

Televisiereekse 2000: Pizza 2004: CSI: NY 2007: Sea Patrol

Video's 2012: Only in Hollywood

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu