Maria Angelico is 'n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Sisters (2017).

Filmografie Rolprente 2002: Take Away 2008: Under a Red Moon Paper Champions

Televisiereekse 2005: We Can Be Heroes 2015: Footballer Wants a Wife 2015: Movement 2017: Sisters 2017: Other People's Problems 2018: Zero-Point

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu