Lisa Aldenhoven is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mad Max (1979) en Brilliant Lies (1996), en in die televisiereekse The Young Doctors (1976) en Cop Shop (1977).
Filmografie Rolprente 1979: Mad Max 1996: Brilliant Lies
Televisiereekse 1976: The Young Doctors 1977: Cop Shop
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1959