Basia A'Hern (gebore 7 Desember 1989) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Pact (2003) en in die televisiereekse Farscape (1999), McLeod's Daughters (2001), en Double Trouble (2008).

Filmografie Rolprente 2003: The Pact

Televisiereekse 1999: Farscape 2001: McLeod's Daughters 2002: Don't Blame the Koalas 2003: The Sleepover Club 2008: Double Trouble

Televisierolprente 2002: Disappearance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu