duimnael|Veldmaarskalk Erwin von Witzleben (1940) duimnael|Generaals Erwin von Witzleben en Curt Haase, Mei 1941 Job Wilhelm Georg Erdmann Erwin von Witzleben (4 Desember 1881 - 8 Augustus 1944) was teen 1940 'n Duitse offisier met die rang van Generalfeldmarschall (Generale veldmaarskalk), en leërbevelvoerder in die Tweede Wêreldoorlog.
Hy was 'n toonaangewende samesweerder in die komplot op 20 Julie om Adolf Hitler te vermoor en is aangewys om die opperbevelvoerder van die Wehrmacht te word in 'n post-Nazi-regime indien die komplot sou slaag.
Kategorie:Duitse adel Kategorie:Duitse militariste Kategorie:Duitse tereggestelde mense Kategorie:Duitsers in die Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Duitsers in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Maarskalke Kategorie:Geboortes in 1881 Kategorie:Sterftes in 1944