Nini Wacera (gebore 16 Januarie 1978) is 'n Keniaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dangerous Affair (2002), The White Massai (2005), en Nairobi Half Life (2012), en in die televisiereeks Sense8 (2015).

Filmografie Rolprente 2002: Dangerous Affair 2004: Project Daddy 2005: The White Massai 2012: Nairobi Half Life

Televisiereekse 2015: Sense8 2016: Oh-Bama

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Keniaanse aktrises van die 21ste eeu