Die Pilatus PC-12 is 'n enkelmotorige turboskroef passasiers- en ligte vragvliegtuig wat sedert 1991 deur Pilatus Aircraft van Stans, Switserland gebou word. Die doelwitmarksegment vir die vliegtuig is die korporatiewe mark en streekslugrederye. Die PC-12 is die wêreld se besverkoper enkelmotorige turbineaangedrewe vliegtuig en beklee al vir 'n klompie jare die posisie met 1 700 aflewerings teen Oktober 2019.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Vliegtuie Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie