duimnael José María Alfredo Aznar López (; gebore op 25 Februarie 1953) is 'n Spaanse politikus wat van 1996 tot 2004 as premier van Spanje gedien het. Hy het destyds die Volksparty (PP) gelei, wat op daardie stadium die oorheersende sentrum-regse party in die land was.

Eksterne skakels

Kategorie:Spaanse politici Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense