Tongayi Chirisa (gebore 8 Augustus 1981) is 'n Zimbabwiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Skin (2008) en in die televisiereekse Crusoe (2008) en American Horror Story (2011).

Filmografie Rolprente 2005: Tanyaradzwa 2008: Skin 2008: Mr. Bones 2: Back from the Past ReGhost

Televisiereekse 2008: Crusoe 2011: American Horror Story 2015: The Jim Gaffigan Show

Televisierolprente 2013: Gaffigan

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Zimbabwiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1981