Lucian Msamati (gebore 5 Maart 1976) is 'n Zimbabwiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The International (2009) en in die televisiereekse The No. 1 Ladies' Detective Agency (2008), Ashes to Ashes (2008), en Game of Thrones (2011).
Filmografie Rolprente 2003: The Legend of the Sky Kingdom 2009: The International 2015: RSC Live: Othello
Televisiereekse 2008: The No. 1 Ladies' Detective Agency 2008: Ashes to Ashes 2011: Game of Thrones
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Britse dramaturge Kategorie:Lewende mense Kategorie:Zimbabwiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Zimbabwiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu