Charles Gitonga Maina (gebore 1976) is 'n Keniaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Air Up There (1994) en in die televisiereeks SeaQuest 2032 (1993).

Filmografie Rolprente 1994: The Air Up There

Televisiereekse 1993: SeaQuest 2032

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Keniaanse manlike akteurs van die 20ste eeu