Charles Bukeko (1962-2020) was 'n Keniaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Malooned (2007) en The Captain of Nakara (2012).
Filmografie Rolprente 2007: Malooned 2012: The Captain of Nakara
Eksterne skakels
Kategorie:Keniaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Sterftes in 2020