Sarah Hassan (gebore 5 September 1988) is 'n Keniaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Am Slave (2010) en House of Lungula (2013), en in die televisiereekse Changes III (2011) en Saints (2011), Family vacation (2023).
Filmografie Rolprente 2010: I Am Slave 2013: House of Lungula
Televisiereekse 2011: Changes III 2011: Saints 2013: Mama Duka 2015: How to Find a Husband 2023: Family vacation
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Keniaanse aktrises van die 21ste eeu