Joseph Olita (1 Januarie 1946 – 1 Junie 2014) was 'n Keniaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Amin: The Rise and Fall (1981), Sheena: Queen of the Jungle (1984), Le miniere del Kilimangiaro (1986), en Mississippi Masala (1991).

Filmografie Rolprente 1981: Rise and Fall of Idi Amin 1984: Sheena: Queen of the Jungle 1986: Le miniere del Kilimangiaro 1991: Mississippi Masala

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Keniaanse manlike akteurs van die 20ste eeu